Nuwe beheerliggaam aangewys

Nuwe beheerliggaam aangewys

March 13, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se nuwe beheerliggaam vir die volgende drie jaar is Maandag 12 Maart 2018 aangewys. 

Die skool bedank graag ouers wat opgedaag het om deel van die kworum uit te maak. 

“Ons het 324 ouers benodig en daar het 419 opgedaag. Dit is prysenswaardig!” sê mnr. Kobus Hartman, adjunkhhoof: bemarking. 

 

Die verkose beheerliggaam vir die 2018-2021 tydperk is:

 

Mnr. Louis van der Nest – Voorsitter

Mnr. Daan de Kock – Onder-voorsitter

Mnr. Henri Pieters – Finansies

Adv. Maritza Uys – Dagbestuur/Komatipoort

Mev. Elizabeth Combrink – Dagbestuur

Mnr. Gerrie Kruger – Hoedspruit

Mnr. Cornel van der Merwe – Malelane

Mnr. Stephan van der Merwe – Lydenburg

Mev. Marleen Vos – Hazyview/Kiepersol

 

Martin Ras – Opvoeder

Linda Spasimante – Opvoeder

Ferdi van Wijk – Opvoeder

Paul Herbst – Personeel

 

 

Voor: Adv. Maritza Uys, mev. Marleen Vos en mev. Elizabeth Combrink. 

Agter: Mnr. Henri Pieters, mnr. Louis van der Nest, mnr. Stephan van der Merwe en mnr. Cornel van der Merwe. 

 

Afwesig: Mnr. Gerrie Kruger en mnr. Daan de Kock.