NHS wen hokkie-sewestoernooi!

NHS wen hokkie-sewestoernooi!

September 8, 2017
|

NHS se hokkiedogters het op 7 September aan ‘n Curro-sewestoernooi deelgeneem.

Junior 7’s: Wen vs Curro Nelspruit 4-0 met ‘n 1 vs 1 shootout, nadat wedstrydtelling 0-0 gelykop was. 
Senior 7’s: Wen Curro-toernooi 7-2 vs Uplands in die finaal.