NHS wen al hul debatte

NHS wen al hul debatte

May 9, 2017
|

Tydens die eerste ronde van die ATKV debat wat plaasgevind het op 5 en 6 Mei by Hoërskool Generaal Hertzog wen al agt debatspanne van Hoërskool Nelspruit al hul debatte en sewe spanne dring deur na die semi-finale ronde wat op 10 Junie by Generaal Hertzog plaasvind. Slegs vyf junior en vyf senior spanne uit 36 spanne dring deur.

 

Seniors
1. Hertzog
2. NHS (Gerhard van der Merwe en Wehan Viljoen)


3. NHS (Theo van der Westhuizen en Kees-Piet Barnhoorn)


4. NHS (Jana Visser en Bernard Coetzee)
5. Lydenburg

Juniors
1. NHS (Milda van Dyk, Jana Ingwersen en Mia Dentan)
2. NHS (Ernst Pieterse, Leila Booysen, Rachelle Ressa)
3. NHS (Danel Dekker,  Gabi van der Merwe en Teneil le Roux)
4. NHS (Dante van der Westhuizen, Jean van der Merwe, Aniska Breedt)
5.Lydenburg