NHS vier die liefde

NHS vier die liefde

February 15, 2019
|

Die Valentynsbal is ‘n hoogtepunt op die sosiale kalender van NHS. Vir die matrieks van 2019 was dit ook een van die laastes wat op hul skoolkalender afgetik word. Anton van Eijk en Suzanne Nel het met die krone van Mnr en Mej Valentyn weggestap en die beste paartjie was Zander van der Merwe en Lané Taljard. Baie dankie aan HH Photography and Design vir die foto’s.