NHS-tennisspelers maak skoonskip in distrik

NHS-tennisspelers maak skoonskip in distrik

August 30, 2017
|

Verskeie NHS-tennisspelers is in die o/15 en o/18 Ehlanzeni-distrikspanne ingesluit en het onlangs aan die interdistrikkampioenskappe deelgeneem waar beide spanne, asook Ehlanzeni in geheel, as wenners uitgetree het. Nellies wat deel is van  die o/18-span is Wiehann Hood, Taillard van Zyl, Japie Lubbe, Zjada Dickson en Megan Fourie. Nellies in die o/15-span is Ruben le Roux, Du Toit Wessels, Ruben Grundlingh en Michelle Boshoff. Baie geluk!

Wiehann Hood, Taillard van Zyl, Japie Lubbe, Zjada Dickson en Megan Fourie.

 

 

Ruben le Roux, Du Toit Wessels, Ruben Grundlingh en Michelle Boshoff