NHS tennis vaar goed in Mpumalanga-uitspele

NHS tennis vaar goed in Mpumalanga-uitspele

August 28, 2019
|

Die Mpumalanga-uitspele het Vrydag, 16 Augustus plaasgevind by Hoërskool Nelspruit.
Hier is die uitslae:
Finale seuns:
1ste liga – NHS verloor teen HTS Middelburg 19-53
2de liga – NHS verloor teen HTS Middelburg 32-47
3de liga – NHS wen teen HTS Middelburg 55-24
4de liga – NHS wen  teen HS Ermelo 60-19

Finale dogters:
1ste liga – NHS wen teen HS Standerton 61-18
2de liga – NHS wen teen HTS HS Ermelo 49-29