NHS-studente beïndruk tydens klassieke aand

NHS-studente beïndruk tydens klassieke aand

NHS het verlede week ‘n klassieke aand in die skoolsaal aangebied. Dit was in die formaat van ‘n soireé met Bel canto (NHS-koor) en NHS-studente as kunstenaars. Gaskunstenaars het ingesluit die Lowveld Community Orchestra, Tobias Kruger, Kirsten Hutchinson en Jo Ann Kulesza.

Foto’s: Lisa van Rooyen