NHS steeds 2de in Spur-bergfietsreeks

NHS steeds 2de in Spur-bergfietsreeks

August 14, 2017
|

NHS lê steeds tweede na die naweek se Mpumalanga Spur Skole Bergfietsreeks in Ermelo.
Junior mans: Armand Lombard 1ste, Reuben Helberg 9de
Junior vroue: Monique Swart 3de
Youth seuns: Mike Odendaal 4de (o/16 2de), Lerico 8ste (o/15 4de), Jason 10de (o/16 5de), Arno 12de (o/15 6de), Leander 15de (o/15 7de), Luca 18de (o/15 8ste), Brandon 21ste (o/15 11de)
Youth meisies: Hijke Coetzee 2de (o/15 2de), Suzanne Maré 4de (o/15 3de)
Sub junior seuns: Christo Theron 1stea
Sub junior meisies: Anleo Viljoen 4de (2de hoërskool).
Baie geluk!