Nuwe personeel vir 2016

Nuwe personeel vir 2016

January 18, 2016
|

 

AZ2A7301edit

Voor: me. Leani Grobler (Afrikaans), me. Elize Stidworthy (Menslike en Sosiale Wetenskappe), me. Elet Diedericks (Ontwerp), me. Bridgitte Haasbroek (Engels).

Agter: mnr. Corné Steenkamp (Lewensoriëntering), me. Annette Coetzee (Engels), mnr. Jaco Smith (Lewenswetenskap).

 

 

Nelspruit Hoërskool is opgewonde om ses nuwe personeellede, wat vanjaar tot die dinamika van die skool gaan bydrae, te verwelkom.