NHS se Banele die enigste uit provinsie om SA Skole-rugbyspan te haal

NHS se Banele die enigste uit provinsie om SA Skole-rugbyspan te haal

July 20, 2018
|

Hoërskool Nelspruit wens graag vir Banele Mthenjane geluk met sy prestasie om weer in die SA Skole-rugbyspan ingesluit te wees. Hierdie Rhino Rugby-speler is die enigste uit Mpumalanga om in die span opgeneem te word en hou die Nellies se naam hoog! 

Meer oor die skolespan hier: http://www.schoolofrugby.co.za/news/9755-hier-is-die-sa-skole-span-van-2018
#nellietrots #nellieguts

 

Meer oor Banele: