NHS-hokkiespanne presteer

NHS-hokkiespanne presteer

  

O15/A en o/14A hokkiedogters sowel as die o/14A hokkieseuns is onlangs aangewys as plaatwenners, terwyl die o/16A-dogtershokkiespan sowel as die seunshokkie eerstes en seunshokkie o/16A-spanne onderskeidelik elkeen algeheel derde geëindig het in die Tuksreeks.