NHS Eerste bergfiets-span aangekondig

NHS Eerste bergfiets-span aangekondig

August 29, 2019
|

Vir die heel eerste keer is ‘n 1ste bergfiets-span by NHS aangewys. Ons stel graag aan u bekend: Anleo Viljoen, Hijke Coetzee, Suzanne Maré, Megan Silver, Jean vd Merwe, Arno Matthee, Mike Odendaal en Christo Theron.