NHS-bergfietsryers eindig 2de in Mpumalanga

NHS-bergfietsryers eindig 2de in Mpumalanga

September 18, 2017
|

Baie geluk aan die Nellie-bergfietsryers wat die naweek by Mankele aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem het en algeheel 2de in Mpumalanga geëindig het.
Junior mans: Armand Lombaard – 1ste
Junior vroue: Monique Swart – 2de
Youth seuns: Jean van der Merwe – 2de o/15, Mike Odendaal 2de o/16
Youth meisies: Hijke Coetzee – 2de o/15, Suzanne Maré – 3de
Sub junior seuns: Christo Theron – 3de
Baie geluk aan hierdie sewe bergfietsryers wat deel is van die Mpumalanga-span en aan die SA’s gaan deelneem.