NHS bedank wintersportborge

NHS bedank wintersportborge

Hoërskool Nelspruit se eerste wintersportkragmetings het afgeskop en sportsspanne sien uit na ‘n suksesvolle seisoen. Dit is egter nie moontlik sonder die ondersteuning van belanghebbendes en die gemeenskap nie en daar is op 6 Maart ‘n borgefunksie gehou om lojale borge van vanjaar se wintersportspanne te bedank vir hulle ondersteuning en betrokkenheid.

 

Dit is vir die skool ‘n voorreg om die volgende borge as gewaardeerde vennote te erken:

 

LAEVELDER

 

LOWMED

 

LUZAHN LOUW PHYSIOTHERAPIST

 

BUSCOR

 

RULAN MEDICAL SOLUTIONS

 

SPORTSMAX

JOCARPE

ADVANTUS

DATADOT

ELECTRA COMMUNICATIONS

VLEISPALEIS

ACDC

KMIA

ANTON ROETS VAN MOMENTUM

POOLWARE

R & J PLANT AND TRACTORS

ZEST FRUIT

ALBÉ EN HANLÉ BASSON

HOLLARD

CROSSINGS SUPERSPAR NELSPRUIT

LOUIS DENTAN VAN PSG WEALTH

KELLAPRINCE PROPERTIES

KISHUGU

KAREN HIEMSTRA

DION EN SUZANNE JACOBS

JOHAN EN VANESSA JOUBERT

PETROMOSA (PTY) LTD.

DEBONAIRS

ROY EN MARITA NAGEL

NTT TOYOTA BARBERTON

LEROY EN IZELLE RUTHERFORD

NEW DESIGN CONSTRUCTION

PIETER EN LIZA VAN DER MERWE

DR HERMAN EN ZETTE VAN DUYKER

LOWVELD VEHICLE RECOVERY

NEOPAK

PRODUKTA NISSAN

BUCO HAZYVIEW

MCDONALDS