Netbaluitslae: MSN A-liga

Netbaluitslae: MSN A-liga

June 11, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het die naweek aan die MSN A-liga uitspele deelgeneem. Die o/14 A-span is as Mpumalanga-wenners aangewys terwyl die o/16, o/17 en 0/18-spanne tweede in die provinsie geëindig het. Baie geluk!