Nellies wen Sun City Tennis Toernooi

Nellies wen Sun City Tennis Toernooi

March 25, 2019
|

Hoërskool Nelspruit het 1-4 Maart deelgeneem aan die Menlo Mixit-toernooi by Sun City.

Tien skole, onder andere Menlo Park en Linden het deelgeneem aan die baie bekende toernooi. Die seniors-span het vyf wedstryde gespeel en elkeen gewen.  Hulle kom te staan teen Potchefstroom Gimnasium in die finaal en wen met ‘n telling van 73-17. 

Die junior span het teen sewe ander skole meegeding in ‘n rondtomtalie. Die span het uitmuntende tennis gespeel en was net 3 punte kort van ‘n derde plek.

Die Nellies hulle goed van hulle taak gekwyt het en Nellie guts gewys,” sê Mnr Sybrand Viviers.