Nellies weer tops by Mpumalanga Muurbal Interhoër

Nellies weer tops by Mpumalanga Muurbal Interhoër

February 14, 2018
|

Baie geluk aan NHS se muurbal seuns eerste span wat verlede week die Mpumalanga Muurbal Interhoër gewen het. Die tweede seunspan het die B-afdeling gewen en die dogters eindig sewende. #nellietrots