Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat die naweek aan die Mpumalanga-proewe deelgeneem het en die span gehaal het:
o/15 meisies
Arili Boshoff
Lize Oosthuizen
o/15 seuns
Michiel Eksteen
Dian Venter
o/18 meisies
Lize van Biljon
Michelle Boshoff
o/18 seuns
Henco du Plooy
Japie Lubbe