Nellies-swemmers maak naam by SA's

Nellies-swemmers maak naam by SA’s

March 28, 2018
|

Baie geluk aan die drie Nellie-swemmers wat onlangs aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het. 

Giano dos Santos: 

1ste plek: 100m rugslag

2de plek: 200m IM

2de plek: 200m rugslag

3de plek: 50m rugslag

 

 

Carla Mouton:

 5de plek: 100m borsslag

5de plek: 200m borsslag

9de plek: 50m borsslag

Carla kwalifiseer om van 23-28 April aan die Youth Nationals in Port Elizabeth deel te neem.

 

Jetro Piso: 

5de plek: 400m vryslag

7de plek: 200m vryslag

7de plek: 100m vryslag