Nellies se beste presteerders van kwartaal aangewys

Nellies se beste presteerders van kwartaal aangewys

May 9, 2017
|

Top 10 – 1ste kwartaal 2017

Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad na aanleiding van hul punte van die eerste kwartaal van 2017 aangewys.

 

Graad 12

Voor: Simoné Vosloo, Zané Maritz, Cecelia van Zyl en Mia Erasmus

Agter: Melvin van Rooyen, Chiron Roe, Pierre Taljaard, Emile Pëtersen en Taillard van Zyl.

Afwesig: Christie Kruger.

 

 Graad 11

Voor: Wizelle Kritzinger, Carla Venter, Anine van Coller, Carmen Charls en Anja Swart.

Agter: Wehan Viljoen, Theo van der Westhuizen, Miga van der Nest, Henko van der Merwe, en Paul Rheeder.

 

Graad 10

Voor: Mignon Joubert, Margo Meyer, Suzanne Bothma, Mia Schmidt, Duné van Leeuwen en Lisa Struwig.

Agter: Paul-Hendri van der Merwe, Bronwen Crawford-Brunt, Ethan Coetzee, Mariska Taljaard en Carli Kilian.

 

 Graad 9

Voor: Mila de Villiers, Milda van Dyk, Suzanne Maré, Melissa le Clus en Rachelle Ressa.

Agter: Mieke Prinsloo, Danté van der Westhuizen, Xander Rutherford, Cherise Heyl en Kyla Labuschagne.

 

 Graad 8

 

Voor: Nicolize Aucamp, Franco Erasmus, Kara Viljoen, Kyle Macdonald en Teneil le Roux.

Agter: Jana Engelbrecht, FC van Wyk, Gabi van der Merwe, Viktor Styger en Lanika Leuvennink.