Nellies presteer in Wetenskap Ekspo

Nellies presteer in Wetenskap Ekspo

October 10, 2018
|

Vier Nellies het onlangs in die jaarlikse Eskom Wetenskap Ekspo presteer:

• Nicolene Reynolds wen ‘n silwer medalje

• Devon Nell wen ‘n goue medalje

• Margo Meyer en Nicola Cronjé is as kategoriewenners in die sportwetenskap aangewys. 

 

 

Baie geluk! #nellietrots