Nellies presteer in tweetaligheidseksamen

Nellies presteer in tweetaligheidseksamen

October 16, 2017
|

Drie Nellies het onlangs uitsonderlik presteer in die SA Taalbond se tweetaligheidseksamen.
Seniors: Theresa-Louise Brink – Eerste graad slaag 70-79%.
Juniors: Bronwyn Crawford-Brunt en Paul Hendri van der Merwe – Eerste graad slaag 70-79%.
Baie geluk!