Nellies praat hul weg oop na die semi-finale!

Nellies praat hul weg oop na die semi-finale!

Die volgende elf redenaars van NHS dring deur na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaars op 9 Junie by HTS Middelburg.

Seniors

Onvoorbereide afdeling:
Wehan Viljoen
Kees-Piet Barnhoorn

Seniors Voorbereide afdeling:
Gerhard van der Merwe

Juniors

Onvoorbereide afdeling:
Jana Ingwersen
Mia Dentan
Dante van der Westhuizen
Milda van Dyk
Ernst Pieterse

Juniors voorbereide afdeling:
Anika Kotze
Rachelle Ressa
Wentzel Erasmus

Julle hou die Nellie-naam hoog!