Nellies praat hul weg na bo in Engels!

Nellies praat hul weg na bo in Engels!

August 1, 2017
|

Baie geluk aan Amenda Bunting en Rachelle Ressa wat onlangs aan die English Public Speaking-kompetisie in Pretoria gaan deelneem het. Amende (gr.8) het ‘n eerste plek gewen en Rachelle (gr.9) ‘n tweede plek.