Nellies maak hul harte oop op Valentynsdag

Nellies maak hul harte oop op Valentynsdag

February 14, 2017
|

Leerders het elk R5 betaal om gewone klere aan te trek wat na die Nellie Hart-fonds toe gaan om vir die siekes in hospitale ook ‘n bederfie te vat op Valentynsdag!