Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis

Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis

August 30, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig. Die Laeveldse spanne het alle ouderdomsgroepe gewen en het die volgende Nellies wat goud gewen het, ingesluit: 

 

0/18
Du Toit Wessels
Wiehann Hood
Lezé v Biljon
Michelle Boshoff

0/15
Ruben Grundlingh
Ruben le Roux
Tammy Fourie

Uitspele vir die streekskampioenskappe was as volg: 

Semifinaal

• 1e liga

NHS seuns verloor teen HTS Middelburg 23-44

NHS dogters wen teen HTS Witbank 38-29

 

• 2e liga

NHS seuns verloor teen HTS Middelburg 32-35

Rob Ferreira dogters verloor teen HTS Middelburg 44-23

 

• 3e liga

NHS seuns wen teen Steelcrest 55-11

Curro meisies onttrek

 

• 4e liga

NHS seuns wen teen HTS Witbank 38-29

 

Finaal

• 1e liga

NHS dogters wen teen Standerton

 

• 3e liga

NHS seuns wen teen Secunda

 

• 4e liga

NHS seuns wen teen Ermelo

 

Uitspele om in aanraking te kom vir spanne vir 2019 begin later in die jaar. Datums sal op die D6 gekommunikeer word.

Baie geluk aan die leerders!