Nellie-uitblinkers word beloon - Prysuitdeling 2018: Sport, kultuur & betrokkenheid

Nellie-uitblinkers word beloon – Prysuitdeling 2018: Sport, kultuur & betrokkenheid

August 29, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het Dinsdag 28 Augustus prysuitdeling een van twee aangebied waartydens daar sport-, kultuur- en betrokkenheidtoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale erepennings  vir nasionale prestasies is ook toegeken. Toppresteerders in die skool het trofeë ontvang. Baie geluk aan al die uitnemende Nellies wat pryse gewen het.  Die aand is moontlik gemaak deur CK@NHS Sport en Skooluitrusters. Die akademiese prysuitdeling vind Donderdag 11 Oktober plaas. 

Toppresteerders/trofeewenners 

 

Kultuurpersoonlikheid van die jaar

Junior dogter: Amenda Bunting

Junior seun: Danté van der Westhuizen

Senior dogter: Milda van Dyk

Senior seun: Gerhard van der Westhuizen

 

ABSA-atleet van die jaar

Dogter: Anje Nel

Seun: Douw Kruger

Atleet van die jaar

Junior dogter: Rhode Nel

Junior seun: Douw Kruger & Van Reenen Kruger

Senior dogter: Ilke Joubert

Senior seun: Ruan Labuschagne

Bergfietsryer van die jaar

Armand Lombard

Hokkiespeler van die jaar

Junior dogter: Mia Steyn

Junior seun: Allesandro Capazorio & Adriaan Smit

Senior dogter: Marne van Aarde

Senior seun: Jivan Botha

Krieketspeler van die jaar

Junior: Zander van der Merwe

Senior: Divan Jacobs (afwesig)

 

Muurbalspeler van die jaar

Seun: Neil Henning

Netbalspeler van die jaar

Junior: Michane Breedt

Senior: Linmarie Potgieter & Danielle Hoffman (afwesig)

Rugbyspeler van die jaar

Junior: Franco van Rooyen

Senior: Banele Mthenjane

Sewesrugbyspeler van die jaar

Stefan smit

Skaakspeler van die jaar

Junior: Sune du Preez

Senior: Johan Visser

Swemmer van die jaar

Dogter: Carla Mouton

Seun: Jetro Piso

Tennisspeler van die jaar

Junior dogter: Eunice Lubbe

Junior seun: Ruben Grundlingh

Senior dogter: Lize van Biljon

Senior seun: Japie Lubbe

 

Sportvrou van die jaar: Buiteskool

Jané Vermaak

Sportman van die jaar: Buiteskool

Tiaan Schwirzer

Sportvrou van die jaar

Carla Mouton

Sportman van die jaar

Stefan Smit