Nellie-seweshokkie is tops!

Nellie-seweshokkie is tops!

September 25, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se seweshokkiespanne het onlangs aan die Curro Sewestoernooi deelgeneem. Die senior span het tweede geëindig en die junior span eerste. Baie geluk!