Nellie-muurbalspan is nommer een!

Nellie-muurbalspan is nommer een!

May 5, 2017
|

NHS se muurbalspan is die wenners van die Tuksskole-reeks! Baie geluk aan (voor) mnr. Riaan Swanepoel, Johan Kruger, Dawid Wille, Ruben Buitendag, (agter) Neil Henning, Rudolf Henning en Ruan Fourie! #nellietrots