Nellie-landlopers in provinsiale span opgeneem

Nellie-landlopers in provinsiale span opgeneem

August 2, 2018
|

Baie geluk aan die Nellie-atlete wat 28 Julie aan die Mpumalanga-kampioenskappe in Middelburg gaan deelneem het en in die provinsiale span ingesluit is. Hulle gaan nou 8 September aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Port Elizabeth deelneem. 

Voor: Matthys Wessels, Conrad Grobbelaar en Andreas van Heerden. 
Agter: Berna Kok en Mila de Villiers.