Nellie-doelwagters is tops

Nellie-doelwagters is tops

April 12, 2018
|

Baie geluk aan die Nellie-hokkiespelers Michelle Pretorius en Dawie van Heerden wat beide as die beste dogter- en seundoelwagters aangewys is tydens die Menlopark-hokkietoernooi in die vakansie. 

#nellietrots