Mpumalanga Liga Uitslae

Mpumalanga Liga Uitslae

MPUMALANGA-LIGA UITSLAE

 

IMG-20140623-WA0001

NHS se Eerstes Voor:  Rochelle Esterhuizen en Annie de Villiers

Agter: Lyné van Huyssteen, Liezl de Jager, me. Reneé Adendorff (afrigter), Tilana Craig, Nadine Enslin, Miandi Freeman, Roléne Maré, Danet Venter, Inge van der Walt

 

 

NHS se netbalspanne het koning gekraai by die Mpumalanga uitspele te Hoërskool Rob Ferreira die afgelope naweek.  Die eerstespan, 0/17A2 en  0/16A2 is  gekroon as Mpumalanga-wenners.  Die 0/16A’s eindig vierde en die 0/14A’s derde.  Die eerstespan sal dus verder deelneem aan die Noordvaal-kampioenskappe.

 

17A

O/17A:
Voor: Sonya Schutte (afrigter), Eulalia Jordaan, Chanѐl Leus, Alida Storkhorst, Elaine Mullin.
Agter:  Jomika Willemse, Shaske Pedro, Marissa van Wyk, Amelia de Kock.

 

16B

O/16B wen A2-liga
Voor: Robynne Bruwer, Marinda Potgieter, Henrike Nel (kapt), Anel Steyn, Linda Spasimante (afrigter).
Agter:  Anke Engelbrecht, Marli Malan, Salomѐ Atkinson, Tersia Steyn.

 

14B   

O/14B
Voor:  Chantelle Pretorius (afrigter), Lauren Viljoen, Maricia Steenkamp, Sonya van Rooyen, Chantѐ Viljoen (kapt).
Agter:  Linmari Potgieter, Jakkie Gerber, Leandrie Coetzee, Mikela Kirsten, Michelle Kruger.

 

15B
 
O/15B
Voor:  Yvonne Vorster (afrigter), Shannon Visagie, Nikki van Eijk (kapt), Tanya Lindeque, Elmay Els.
Agter: Melandi Lourens, Chanel Mattheus, Annien van Tonder, Lizaan Viljoen.