Matrieks skitter by afskeid

Matrieks skitter by afskeid

August 4, 2016
|

 

IMG_2271

 

Hoërskool Nelspruit se graad 12’s het Saterdag hul blinkste vere aangetrek vir die skool se matriekafskeid, wat by Emnotweni Arena gehou is. Daar was groot opgewondenheid toe die matrikulante soos Hollywoodsterre by die funksie, waarvan die tema “droom” was, met die mooiste, duurste en interessantste voertuie opgedaag het.

Baie dankie aan die graad 11 ouers wat ‘n bydrae gelewer het om hierdie geleentheid vir onvergeetlik te maak.

 

KYK NA MEER FOTO’S OP ONS “GALLERY”

IMG_2365

IMG_2504