Matriekafskeid

Matriekafskeid

 

MATRIEKS SKITTER BY

 

MATRIEKAFSKEID

 

 

llll

 

Hoërskool Nelspruit se matrieks het Saterdag hul blinkste vere aangetrek vir die skool se matriekafskeid, wat vanjaar by Emnotweni Arena gehou is. Daar was groot opgewondenheid toe die matrikulante soos Hollywoodsterre by die funksie, waarvan die tema “lig” was, opgedaag het. Die Nellies het weereens nie teleurgestel nie en omtrent die hele Nelspruit het voor die casino plek ingeneem om die aankoms van die matrieks dop te hou. Die glansryke paartjies het met die mooiste, duurste en interessantste voertuie daar opgedaag. Die matrieks het hulself gate uit geniet en het voorwaar hulle matriekjaar op ‘n hoë noot afgesluit. Ons groet julle matrieks van 2014 en wens julle alle voorspoed vir die toekoms toe!

eeee hhhh
qqqq
 L182225  L182230 - Copy
 L182256 - Copy  L182261
 L182268 L182281 
 L182287 L182293 
 L1822115 L1822335 
 L1822339 L1822343 
 L1822359 L1822365 
 L1822375 L1822383 
L1822386 L1822393
L1822396 L1822404
L1822408 L1822412
L1822419 L1822422
L1822425 L1822428
L1822431 L1822434
L18221100 L18221171
L18221260 L18221679
L18221683 L18221686
L18221693 L18221699
 L18221775 L18221772 
 L18221753 L18221749 
 L18221737 L18221734