Lourens wen brons by Afrika Stoeikampioenskappe

Lourens wen brons by Afrika Stoeikampioenskappe

February 14, 2018
|

Baie geluk aan Lourens Erasmus wat verlede week aan die Afrika Stoeikampioenskappe deelgeneem het en derde geëindig het! #nellietrots #nellieguts