Nuwe personeel vir 2017

Nuwe personeel vir 2017

January 13, 2017
|

az2a9665

 

Hoërskool Nelspruit het die 2017 jaar met ‘n leerdertal van 1400 en agt nuwe personeellede afgeskop. Die skool spog met ‘n nuwe fasiliteitsbestuurder mnr. Paul Herbst en mnr. Cees Baars wat na die sportterrein sal omsien. Voor: Me. Bernice du Toit (Wiskunde), me. Cisca Trollip (Afrikaans), me. Aliche Bezuidenhout (Skakelbeampte), (agter) mnr. Louw de Waal (Student), mnr. Ferdi van Wijk (Rekeningkunde) en mnr. Jaco van der Merwe (Lewensoriëntering en Wiskunde). “Daar bestaan geen twyfel dat die aanstelling van bogenoemde personeellede ‘n waardevolle bydrae tot gehalte onderwys in Hoërskool Nelspruit sal lewer nie,” sê dr. Louis Swanepoel, skoolfhoof.