Krieketuitslae: 17-21 September

Krieketuitslae: 17-21 September

September 25, 2018
|

 

Uitslae

 

• 0/15C wen Lowveld met 49 lopies

•  Vriendskaplik 0/15B wen NHS 0/14A met 3 paaltjies

• 2des wen teen Rob 1ste met 21 lopies

• 3des wen teen Komati 1ste met 182 lopies

• 0/14B verloor teen Rob 0/14A met 28 lopies

 

                               

1ste span Noord/Suid T20

               

• Wen teen Glenwood met 2 paaltjies op die laaste bal

• Wen teen Rustenburg met 5 paaltjies

• Wen teen Paarl Gimnasium met 8 paaltjies

• Kwart-Finaal: Wen teen Waterkloof met 4 paaltjies

• Half-finaal: Verloor teen Menlopark (einde algehele wenners) met 70 lopies

• 3de/4de plek:  Wen Grey College Bloemfontein met 46 lopies