Krieketuitslae: 10-15 September 2018

Krieketuitslae: 10-15 September 2018

September 17, 2018
|

• 10 September: O/14B wen teen Curro o/14A met 8 paaltjies

• 11 September: O/15B verloor teen Curro O/15A met 1 paaltjie (Jandré van Buuren 4 paaltjies)

• 11 September: O/15C wen teen Sybrand van Niekerk o/15A met 56 lopies

• 13 September: 3de span wen teen Rob Ferreira 2des met 124 lopies

• 15 September: 1ste span verloor teen Middelburg met 2 paaltjies

• 15 September: 2des wen teen Lowveld 1ste met 7 paaltjies

 • 15 September: O/15A wen teen Middelburg met 5 paaltjies

• 15 September: O/14A wen teen Rob Ferreira O/15A met 6 paaltjies