Krieketmanne presteer gedurende vakansie

Krieketmanne presteer gedurende vakansie

July 27, 2017
|

Individuele prestasies

Mozzieweek: Tristan Parnell (117 nie uit nie vir 103 balle) en Neil Henning (vyf paaltjies). 

Sien Mozzieweek-foto’s en uitslae hier.
Uplands o/15A-fees: Rohan de Meyer (141), Rigardt Myburgh (vyf paaltjies) en Matthew Taljard (driekuns).

NHS wen teen Potch Gim (tydkrieket), maar verloor teen Centurion, Rustenburg en KES Cricket Academy (waardevolle ondervinding teen sterk spanne). 

Sien foto’s onder.

 

 

 

Foto’s: Hennie Homann – Uplands o/15-krieketfees