KRIEKET: SA-Plattelandspan

KRIEKET: SA-Plattelandspan

January 13, 2017
|

Conrad presteer op krieketveld

az2a9670

Conrad Schultz het onlangs Hoërskool Nelspruit se naam hoog gehou op die krieketveld. Hy het aan die Suid-Afrikaanse Plattelandse Krieketweek deelgeneem waar hy in die o/17-span ingesluit is. Hy is ook gekies as die kaptein vir die Mpumalanga o/17B-span.