Krieket: NHS is provinsiale T20-wenners

Krieket: NHS is provinsiale T20-wenners

October 22, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se T20-span is as die Mpumalanga-wenners aangewys na die naweek se teen Cambridge. Die Nellies het met nege paaltjies gewen. 

Baie geluk!

 

#nellietrots