Kaalvoetdag ten bate van minderbevoorregtes

Kaalvoetdag ten bate van minderbevoorregtes

March 11, 2016
|

KAALVOETDAG Leerders van NHS kon vandag kaalvoet skool toe kom as hulle ‘n goeie paar tweedehandse skoene geskenk het. Die projek is die inisiatief van die graad 12 VLR-groep en was ‘n reuse sukses. Die skoene sal aan minderbevoorregte mense geskenk word.

Nellies maak skoene bymekaar vir liefdadigheid