Jacques Vosloo maak weer senior Mpumalanga-krieketspan

Jacques Vosloo maak weer senior Mpumalanga-krieketspan

August 27, 2019
|

Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr.12) is weer hierdie jaar in die senior Mpumalanga-krieketspan ingesluit wat vanaf 13-15 September aan die Africa Cup gaan deelneem. Jacques is ook deel van die 0/19 Puma-span. 

Jacques Vosloo.