Huis Maré word 58

Huis Maré word 58

August 2, 2018
|

Die meisies van Huis Maré het Woensdag 1 Augustus dié koshuis se 58ste verjaarsdag gevier. Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Die geleentheid is hierdie jaar onder andere met dougnuts en koeldrank gevier!