HUIS MARE: Ma-en dogterdag

HUIS MARE: Ma-en dogterdag

November 4, 2016
|

Heerlike pret by Huis Maré se ma-en-dogterdag

 

_dsc0602

 

Daar is heerlik op die grasperk voor Huis Maré gekuier tydens die gr.8 tot gr.11 ma-en-dogterdag op 18 Oktober. Ma’s van oral oor die Laeveld het die middag saam kom geniet en die dogters en hul ma’s het spesiale oomblikke en herinneringe beleef. Die uitstalling van markprodukte het nie net bygedra tot die dekor nie, maar ook die gesellige atmosfeer.