HOKKIE: Noordvaal

HOKKIE: Noordvaal

August 11, 2016
|

Hokkiedogters wys hul staal in Noordvaal-kompetisie

 IMG-20160810-WA0003

 

Hoërskool Nelspruit se O/16A hokkiedogters het vanaf 4-8 Augustus in die Noordvaal-kompetisie meegeding en na strawwe uitspele algeheel derde geëindig.

 

Die volgende uitslae is behaal:

NHS 3-1 vs Noordheuwel

NHS 4-1 vs Marais Viljoen

NHS 1-1 vs Lichtenburg

NHS 1-0 vs Monument (kwartfinaal)

NHS 0-7 vs Menlopark (semi-finaal)

NHS speel in die uitspele vir die derde- en vierde plek 1-1 gelykop teen Hoërskool Garsfontein.  Die Nellies wys egter hul staal in die agt sekonde uitspele en behaal die derde plek nadat hulle Garsfontein 1-0 klop.

 

Foto:

Voor:  Anine van Coller, Chanté Nel, Melisca van Heerden (kaptein), Anja Swart, Jeanne Hansmeyer.

Agter:  Megan Fourie, Monya Slabbert, Anerike Jacobs, Marné van Aarde, Samantha Dunn, Anika de Necker, Zanne Schutte, me. Leanie Cronjé (afrigter), Ruzaan Schalkwyk, Zelcke Willemse, Kaylé Slabbert.