Hokkie: Noordvaal-uitslae 6-9 Augustus

Hokkie: Noordvaal-uitslae 6-9 Augustus

August 10, 2017
|

0/14 Seuns
Verloor 1 – 11 vs Potch Gim
Speel 2 – 2 gelykop vs Noordheuwel
Verloor vs Groblersdal met 8-sekonde “shoot-out”; eindig 10de uit 12 skole.

0/14 Dogters
Wen 1 – 0 vs Ermelo
Wen 1 – 0 vs Middelburg
Verloor 1 – 3 vs Monument
Kwartfinaal: Verloor 0 – 2 vs Pietersburg
Eindig 6de uit 16 skole.

0/15
Verloor 1 – 7 vs Menlopark
Gelykop 0 – 0 vs Marais Viljoen
Verloor 1 – 2 vs Montana
Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

0/16
Verloor 2 – 4 vs Menlopark
Verloor 0 – 1 vs Kemptonpark
Wen 1 – 2 vs Transvalia
Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

Eerstes
Verloor 1 – 2 vs Noordheuwel
Wen 1 – 0 vs Ermelo
Speel 2 – 2 gelykop vs Monument
Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

 

Foto’s: Hennie Homann | Africa Photographic Services