Hokkie: NHS haal uit en wys teen Uplands

Hokkie: NHS haal uit en wys teen Uplands

May 11, 2017
|

Die seuns- en dogtershokkiespanne het Woensdag 10 Mei teen Uplands te staan gekom in die Mpumalanga Seunshokkieliga en Mpumalanga Dogtershokkie B-liga.

Die sonnige weer het bygedra tot ‘n suksesvolle dag en ‘n goeie gees wat onder spelers geheers het hier op ons tuisveld. 

Uitslae:

DOGTERS B-LIGA:

  • 0/14 B wen 1 – 0
  • 0/16 B wen 8 – 0  
  • 0/15 B wen 4 – 0
  • 0/15 C wen 1 – 0  (vriendskaplik)
  • 2de wen 4 – 0  
  • 3de verloor 1 – 2  (vriendskaplik)

 

SEUNSLIGA:

  • 0/14 A speel gelykop 1 – 1  
  • 0/14 B wen 3 – 0  (vriendskaplik)
  • 0/16 A wen 2 – 0
  • 0/16 B speel gelykop 1 – 1  
  • 0/16 C wen 5 – 0 (vriendskaplik)
  • 0/16 D wen 2 – 0  (vriendskaplik)
  • 2de wen 2 – 1  
  • 1ste wen 6 – 1