HM-dinee 2017: Kom deel my sambreel!

HM-dinee 2017: Kom deel my sambreel!

October 13, 2017
|

 

Die gr.10’s van Huis Maré het Dinsdag 10 Oktober die jaarlikse koshuisdinee aangebied met ‘n gepaste en simbolieke tema van reën, genade en groei. 

Toekennings

• Me. Linda Spasimante is na 11 jaar se getroue koshuisdiens gegroet en me. Alta Winterbach na 17 jaar se getroue koshuisdiens. 

Akademiese wenners

• Gr.8: Nicollize Aucamp 93%

• Gr.9: Milda van Dyk 96%

• Gr.10: Suzaan Bothma 92%

• Gr.11: Rhodé Mulder 84%

• Gr.12: Mia Erasmus 89%

Mees veelsydigste junior: Milda van Dyk

Mees veelsydigste senior: Ziska van Dyk 

Barista: Marika Nieuwoudt

Pretium: Nicole Flynn

Mej. Huis Maré: Tembe Cossa

Tweede prinses: Bessie Breytenbach

Eerste prinses: Linmari Potgieter

Skiewie van die jaar: Nicolize Aucamp

Barones van die jaar: Robyn Hoffmann

Dux (hoofmeisie): Friedl Geldenhuys

Koshuisvader se toekenning: Simoné Vosloo

Sêr-wenners: Vyfster

Volleyball-wenners: Milady’s

Netjiese kamer: Kraaines 39 – Zanika van der Walt en Leila Booyesen.