Hierdie Nellies kan kook!

Hierdie Nellies kan kook!

July 27, 2017
|

Gasvryheidstudie-leerders Chevonne Fourie en Elrisa Jacobs is die wenners van die Mpumalanga KykNet Skole Kook-kompetisie en is deur na die nasionale finaal in Oktober. Kyk uit vir hulle op die kassie! Beide leerders het ook aan die Capital Hotelskool se sjef-kompetisie deelgeneem. Chevonne het deurgedrink na die finale van Mpumalanga. Sy het nie gewen nie, aar is aangewys as uitstaande in Mpumalanga. Verskeie GS-leerders neem op 2 Augustus deel aan die Universiteit van die Vrystaat Olimpiade. Baie sterkte!